ONS KERKKANTOOR
PERSONEEL


Francisca Harris

Francisca is ons Fasiliteitsbestuurder. 

Bespreking van ons fasiliteite word by haar gedoen.


Heidi Fourie

Heidi is ons sekretaresse. Sy is as't ware die hartklop van die gemeente en hanteer telefoniese navrae en   sekretariële sake. 


Annemarie Mouton

Annemarie is die Finansiële Beampte en hanteer alle geldsake van die gemeente.
Share by: