Skuilkrans volg 'n kategoriale model vir besoeke, maar u is welkom om enige leraar enige tyd te skakel.
Predikante:
Ds. Yolandé Giliomee - Gesinne met kinders tot graad 6
Ds. Gerrie Bodenstein – Ouers en kinders graad 7 - 12, studente en jong werkendes
Ds. Nico Swart – Alle persone 40- 59 jaar oud.
Ds. Willem Boshoff – Alle persone bo 60 jaar oud.
Aftree-oorde:
Masonic Haven – Al die leraars.
Brummeria Renaissance – Ds. Lion Pienaar
Palms Renaissance – Ds. Piet Meiring