Growing Wise Homeless Centre (Hermanstad)

Wat word gedoen?

Ongeveer 28 haweloses (waaronder ʼn paar kinders) word hier versorg. Ons gemeente betaal ʼn gedeelte van hul munisipale rekening en dra ook tot hul kosrekening by.

Hoe kan jy betrokke raak?

 Finansiële bydraes word baie goed aangewend. Afgesien daarvan is oorbodige klere, huishoudelike artikels en meubels altyd welkom. Van tyd tot tyd is opknapping van strukture en die perseel ook nodig – bied gerus hulp aan.

Indien jy meer inligting wil hê oor Growing Wise, kontak die kerkkantoor (012 804 7767

Share by: