Oggenddiens om 09:00

13 September 2026: Ds. Nico Swart

20 September 2026: Ds. Theuns Kriek

27 September: Ds. Nico Swart

Gesinsdiens om 09:00

13 September 2026: Ds. Yolandé Giliomee

20 September 2026: Ds. Yolandé Giliomee

27 September 2026: Geen Gesinsdiens

Aanddiens om 17:30

13 September 2026: Ds. Nadine Swanepoel

20 September 2026: Ds. Nadine Swanepoel

27 September 2026: Geen Aanddiens

Welkom by Skuilkrans NG Gemeente!


Skuilkrans NG Gemeente is ’n makro-gemeente in die ooste van Pretoria. Ons bedien ongeveer 2000 lidmate wat ’n breë demografie verteenwoordig. Dit is ons roeping om ’n veilige tuiste te wees vir elke mens wat in die geloof wil groei en saam uitreik na die gemeenskap om ons.

Lees meer oor ons

Ons gemeentebelydenis


As leerlinge van Jesus Christus

verwonder ons ons oor God,

sien ons mekaar raak en

omhels ons almal in ons wêreld.