SENIORBEDIENING
Skuilkrans bied ‘n polsende bediening vir ouer volwassenes deur die volgende aksies:
· Geestelike behoeftes
* Donderdagoggendbyeenkomste met aanbiedinge wat geestelik sowel as kultureel
verrykend gerig is
* Pinksterbyeenkomste gerig op die behoeftes van ouer volwasse lidmate
* Bediening aan lidmate in sekuriteits- en vorsorgingsoorde en gemeentestreke soos
byvoorbeeld tuisnagmale, gespreksforums met leraars en toegespitste eredienste
· Kulturele en intellektuele stimulering
* Stokperdjie-ontwikkeling
* Rekenaargeletterdheid
* Musiekwaardering deur middel van onder andere ‘n musiekklub
* Uitruil van gespesialiseerde kennis in kleiner groepe
· Uitreik na persone met spesifieke behoeftes byoorbeeld eensames, getraumatiseerdes, diegene met fisiese behoeftes, gebreke en tekortkominge deur middel van
* die daarstelling van ‘n uitreik-aksiegroep
* ‘n vaardigheid- en omgewingsverhoudingsprogram
* gelukwensings met verjaardae deur middel van kaartjies en besoeke
* die aanteken en publisering an lewensverhale
* verfraaing van die gedenktuin
* identifisering van vereensaamdes
· Kommunikasie
* kommunikasienetwerke opbou
* publisering van Die Soutkorrel gerig op die aktiwiteite van senior volwassenes
|