Saam Gestuur
Ons aanbid, ons raak deel, ons volg, ons dien & ons reik uit
Skip Navigation Links
Tuis
Gebede & dank
Verjaarsdae
Visie & Missie
Wat doen onsExpand Wat doen ons
PersoneelExpand Personeel
Nuus & Gebeure  
Kontak onsExpand Kontak ons
Bankbesonderhede
Algemene Inligting
Vorms & DokumenteExpand Vorms & Dokumente

Praktiese riglyne vir effektiewe opbou in die groep

 

1.     Moedig elke lid aan om nie ‘n negatiewe of neutrale faktor nie, maar ‘n positiewe faktor in die opbou van die groep te wees.

 

2.     Dit beteken elkeen moet beskikbaar wees om ‘n opbouer te word deur die gebruik van geestelike gawes om die liggaam te bou. (1Kor 14:26)

 

3.     Laat die aanbiddingstyd oorvloei in opbouingstyd.  Sluit die aanbiddingstyd af deur voorbidding te doen vir die opbouingstyd. 

 

4.     Die klem moet op die Skrifgedeelte wat tydens die vorige Sondagdienste gebring is, gelê word.

 

5.     Jy moet die leiding gee, (fasiliteer) nie onderrig gee nie.

·         Onderrig:  Die leier doen al die praatwerk

·         Leiding gee (Helper):  Die leier kry die mense aan die praat.

·         Besprekings lei die mense in toepassings wat persoonlik, spesifiek en prakties is.

 

6.     Laat leier besef die groep is nie ‘n byeenkoms nie, maar ‘n ontmoeting met Christus as ‘n groep

 

7.     Moedig sensitiwiteit vir die Heilige Gees aan asook ‘n verwagting dat die Heilige Gees wil werk, gehoorsaamheid om te doen wat Hy sê, en gewilligheid dat Hy Sy gawes openbaar.

 

8.     Wees sensitief teenoor persoon wat opbou benodig.

 

9.     Help persone in opbou proses om met God te praat oor hulle seer, vrese en skuld.

 

10.  Hierdie is ‘n gepaste tyd om mekaar te bedien met die gawes van die Gees, deur gebed.

 

Eredienste...

5 September 2010

08:30 Erediens

           Ds. Auke

           Compaan

08:30 Gesinsdiens

            Ds. Lieze

            Meiring

09:30 Silverton
            Ds. Dion

            van Dyk

18:00 Renaissance

           Ds. Arno 

           Meiring       

18:30 Aanddiens

            Ds. Nico

            Swart


Laai preke af...

Tema...


Hierdie week...

Program vir 30 Augustus - 3 September

 

Maandag 30 Augustus

10:00 Gesinsdienswerkgroep

19:00 Nuwe Lidmaatbyeenkoms

 

Dinsdag 31 Augustus

08:00 Leraarsvergadering

15:30 Diens Masonic Haven

18:00 Oggenddienswerkgroep

 

Woensdag 1 September

09:30 Diens Palms

15:00 Dagbestuur

18:00 Aanddienswerkgroep

19:00 Orkesoefening

Donderdag 2 September

09:00 Bedieningsrooster

10:00 Senioraksie

 

Vrydag 3 September

09:00 Erediensafronding