Saam Gestuur
Ons aanbid, ons raak deel, ons volg, ons dien & ons reik uit
Skip Navigation Links
Tuis
Gebede & dank
Verjaarsdae
Visie & Missie
Wat doen onsExpand Wat doen ons
PersoneelExpand Personeel
Nuus & Gebeure  
Kontak onsExpand Kontak ons
Bankbesonderhede
Algemene Inligting
Vorms & DokumenteExpand Vorms & Dokumente

Trauma Ontlonting en Intervensie Opleiding:
Aangebied deur FAMSA

(Families South-Africa)

 

Wanneer: Saterdag 18 September, 09:00-13:00

Waar: NG kerk Skuilkrans kapel

Opleiding is gratis.

Vir wie is die kursus bedoel: Enige iemand wat met mense werk, en enige iemand wat deur trauma geraak is.

Inhoud van kursus:

·       Definieer trauma en post-traumatiese stresversteuring

·       Trauma oefening – om die effek van trauma te illustreer.

·       FAMSA se trauma ontlontingsproses

·       Simptome van ‘n person wat sukkel ná trauma.

·       Trauma-intervensie: Hoe om ‘n persoon direk na ‘n trauma te ondersteun.

Kontak Lieze Meiring  (083 324 8236)
v
óór 13 September om  u plek te bespreek.

Eredienste...

5 September 2010

08:30 Erediens

           Ds. Auke

           Compaan

08:30 Gesinsdiens

            Ds. Lieze

            Meiring

09:30 Silverton
            Ds. Dion

            van Dyk

18:00 Renaissance

           Ds. Arno 

           Meiring       

18:30 Aanddiens

            Ds. Nico

            Swart


Laai preke af...

Tema...


Hierdie week...

Program vir 30 Augustus - 3 September

 

Maandag 30 Augustus

10:00 Gesinsdienswerkgroep

19:00 Nuwe Lidmaatbyeenkoms

 

Dinsdag 31 Augustus

08:00 Leraarsvergadering

15:30 Diens Masonic Haven

18:00 Oggenddienswerkgroep

 

Woensdag 1 September

09:30 Diens Palms

15:00 Dagbestuur

18:00 Aanddienswerkgroep

19:00 Orkesoefening

Donderdag 2 September

09:00 Bedieningsrooster

10:00 Senioraksie

 

Vrydag 3 September

09:00 Erediensafronding