Dieperdelf Is God regtig, of blote wensdenkery?
Ons word ingelig oor twee opponerende standpunte. Aan die een kant dié van Richard Dawkins, bioloog en militêre ateïs. Aan die ander kant die ortodokse teoloog, David Bentley Hart, wat skerp op Dawkins reageer.
Prof. Koos Pauw (Unisa) en Prof. Danie Goosen (Unisa) is ons sprekers.
Sondagaand, 19 September 2010 om 18:30 in die kerksaal.
(Nooi asseblief almal. Mense se vrae oor God se bestaan sal bespreek word.) |