Saam Gestuur
Ons aanbid, ons raak deel, ons volg, ons dien & ons reik uit
Skip Navigation Links
Tuis
Gebede & dank
Verjaarsdae
Visie & Missie
Wat doen onsExpand Wat doen ons
PersoneelExpand Personeel
Nuus & Gebeure  
Kontak onsExpand Kontak ons
Bankbesonderhede
Algemene Inligting
Vorms & DokumenteExpand Vorms & Dokumente

“Die afdruk van ons hande” – Cas Vos

“Deur die verse loop ’n sterk sensualiteit en ’n boeiende aktualiteit, ook betreffende die Afrika-werklikheid.  ’n Hoogtepunt in die bundel is die reeks ‘Uruk-fragmente’, ’n digterlike herskepping  van die klassieke Gilgamesj-epos wat beskou word as een van die belangrikste oertekste in die wêreldletterkunde.” (Henning Pieterse)

“Hierdie reeks ‘Uruk-fragmente’, gebaseer op die Gilgamesj-epos, is briljant.”  (Phil Botha)

“’n Sterk punt van hierdie bundel is die vermoë tot konkrete beelding, taalgevoeligheid en binding.  Die taal en beelding is vars en verrassend.
...besonder mooi gedigte.”  (Louise Viljoen)

Op 12 September 2010 om 18:30 kom lees Prof. Cas Vos voor uit en gesels oor een van sy bekendste digbundels, in die kerksaal.  Die laaste gedeelte bestaan onder andere uit ’n omdigting van die klassieke Sumeriese Gilgamesj-epos.  Boeke is by die kerkkantoor beskikbaar.

Eredienste...

5 September 2010

08:30 Erediens

           Ds. Auke

           Compaan

08:30 Gesinsdiens

            Ds. Lieze

            Meiring

09:30 Silverton
            Ds. Dion

            van Dyk

18:00 Renaissance

           Ds. Arno 

           Meiring       

18:30 Aanddiens

            Ds. Nico

            Swart


Laai preke af...

Tema...


Hierdie week...

Program vir 30 Augustus - 3 September

 

Maandag 30 Augustus

10:00 Gesinsdienswerkgroep

19:00 Nuwe Lidmaatbyeenkoms

 

Dinsdag 31 Augustus

08:00 Leraarsvergadering

15:30 Diens Masonic Haven

18:00 Oggenddienswerkgroep

 

Woensdag 1 September

09:30 Diens Palms

15:00 Dagbestuur

18:00 Aanddienswerkgroep

19:00 Orkesoefening

Donderdag 2 September

09:00 Bedieningsrooster

10:00 Senioraksie

 

Vrydag 3 September

09:00 Erediensafronding