Saam Gestuur
Ons aanbid, ons raak deel, ons volg, ons dien & ons reik uit
Skip Navigation Links
Tuis
Gebede & dank
Verjaarsdae
Visie & Missie
Wat doen onsExpand Wat doen ons
PersoneelExpand Personeel
Nuus & Gebeure  
Kontak onsExpand Kontak ons
Bankbesonderhede
Algemene Inligting
Vorms & DokumenteExpand Vorms & Dokumente

Gesins- en jeugbediening

Om gesinne en jongmense te help in hulle totale geloofsvorming. Ons wil graag hê dat hulle God sal aanbid, volledig deel sal raak van die gemeente, Christus navolg, mekaar dien en na ander oor grense uitreik.

 

Kinderkategese:

Kinderkategese (Gr 0 tot Gr 6) word Sondae (tydens die skoolkwartaal) van 09:30 tot 10:30 by gehou. Leier: Mariki Uitenweerde 083 469 3490

 

Tienerkategese:

Tienerkategese (Gr 7 tot Gr 11) word Sondae (tydens die skoolkwartaal) van 17:00 tot 18:15 gehou.

    Leier:

    Nico Swart

    083 678 8290

    nico@skuilkrans.co.za.   


    Jeugwerker:

    JI de Wet           

    072 672 4487

    jeugwerker@skuilkrans.co.za

 

    Koördineerder:

    Gerda Mouton

    084 588 343

    jeug@skuilkrans.co.za

 

 

 

By die kerk is daar ook klein christen mensies wat elke dag in God se lig lewe, dit is die Kransjakkers van Laerskool die Krans.  Gaan besoek gerus hul webtuiste www.diekrans.org.za
Eredienste...

5 September 2010

08:30 Erediens

           Ds. Auke

           Compaan

08:30 Gesinsdiens

            Ds. Lieze

            Meiring

09:30 Silverton
            Ds. Dion

            van Dyk

18:00 Renaissance

           Ds. Arno 

           Meiring       

18:30 Aanddiens

            Ds. Nico

            Swart


Laai preke af...

Tema...


Hierdie week...

Program vir 30 Augustus - 3 September

 

Maandag 30 Augustus

10:00 Gesinsdienswerkgroep

19:00 Nuwe Lidmaatbyeenkoms

 

Dinsdag 31 Augustus

08:00 Leraarsvergadering

15:30 Diens Masonic Haven

18:00 Oggenddienswerkgroep

 

Woensdag 1 September

09:30 Diens Palms

15:00 Dagbestuur

18:00 Aanddienswerkgroep

19:00 Orkesoefening

Donderdag 2 September

09:00 Bedieningsrooster

10:00 Senioraksie

 

Vrydag 3 September

09:00 Erediensafronding