Saam Gestuur
Ons aanbid, ons raak deel, ons volg, ons dien & ons reik uit
Skip Navigation Links
Tuis
Gebede & dank
Verjaarsdae
Visie & Missie
Wat doen onsExpand Wat doen ons
PersoneelExpand Personeel
Nuus & Gebeure  
Kontak onsExpand Kontak ons
Bankbesonderhede
Algemene Inligting
Vorms & DokumenteExpand Vorms & Dokumente
NG GEMEENTE SKUILKRANS-PRETORIA
AANSOEK VIR DIE DOOP VAN KIND(ERS) VAN GELOWIGE OUERS
U moet asseblief onderstaande besonderhede invul en minstens 6 weke voor doopdatum by die kerkkantoor inhandig. (Indien lidmaatskapbewyse nie ingelewer is nie moet u die nodige toestemmingsbriewe/attestaat/bewyse ook hiermee inhandig om in aanmerking vir die volgende maand se doop te kom).
A. BESONDERHEDE
KIND(ERS)
Van:
Volle name van kind:
Noemnaam:
Geboortedatum:
OUERS/VOOGDE
Pa se volle name:
Noemnaam van Pa:
Ma se volle name:
Noemnaam van Ma:
Ma se nooiensvan:
Adres van ouers:
Selnommer:       Werk:  
Huis:                 Epos:  
Wyk in gemeente:
Hoeveel kinders het u?
Is albei lidmate van die NG Kerk?
Indien nie, van watter kerk?
Pa:Ma:
Hoe lank woon u binne ons gemeentegrense?
B. VERSOEK DEUR OUERS
Ons wil graag ons kindjie ten doop bring op:
(datum van betrokke Doopsondag) by die:(diens)
Ek as Pa, woon die eredienste van die gemeente by:
Ek as Ma, woon die eredienste van die gemeente by:
Eredienste...

5 September 2010

08:30 Erediens

           Ds. Auke

           Compaan

08:30 Gesinsdiens

            Ds. Lieze

            Meiring

09:30 Silverton
            Ds. Dion

            van Dyk

18:00 Renaissance

           Ds. Arno 

           Meiring       

18:30 Aanddiens

            Ds. Nico

            Swart


Laai preke af...

Tema...


Hierdie week...

Program vir 30 Augustus - 3 September

 

Maandag 30 Augustus

10:00 Gesinsdienswerkgroep

19:00 Nuwe Lidmaatbyeenkoms

 

Dinsdag 31 Augustus

08:00 Leraarsvergadering

15:30 Diens Masonic Haven

18:00 Oggenddienswerkgroep

 

Woensdag 1 September

09:30 Diens Palms

15:00 Dagbestuur

18:00 Aanddienswerkgroep

19:00 Orkesoefening

Donderdag 2 September

09:00 Bedieningsrooster

10:00 Senioraksie

 

Vrydag 3 September

09:00 Erediensafronding